Kontak Ons

Hoe kan ons help?

Vul asseblief die kontakvorm in en een van ons kundiges sal so gou moontlik met jou in verbinding tree.

Kliënt kontaknommers

Kliëntediens ure

Maandag - Donderdag 8:00 vm – 4:30 nm

Vrydag 8:00 vm - 3:00 nm

Vir verkope verwante navrae

stuur 'n e-pos aan

Vir debiteure/kliëntverwant

stuur 'n e-pos aan 

Lees ons FAQ

Gereelde vrae

Die regsproses begin 90 dae na die rekening oorhandig is.

CeeBee doen eers sagte invorderings en kredietlysings voor ons voort gaan met regsaksie.

Nee, ons bring nie die skool se naam in oneer nie. Ons verstaan dat die skool steeds ‘n verhouding met die ouers en leerders moet handhaaf. Kredietlysings word in CeeBee se naam gedoen en nie in die Skool se naam nie. ‘n Regsaksie lys word na die skool gestuur om af geteken te word. Eers wanneer die skool die trekpas gegee het, sal ons voortgaan om ‘n ouer te Dagvaar vir uistaande fooie.

Die Skool mag aan CeeBee oorhandig vir die wettige doel van Skuldinvorderings. In terme van Artikel 11(1)(b) & (f) van die POPI-Wet, word die inligting aan CeeBee gegee om te verwerk, vir die afsluiting en uitvoering van die kontrak wat die ouer onderteken het en versuim het om na te kom.  Die inligting wat aan CeeBee gegee word, word verder verwerk vir die regmatige belang van die skool. CeeBee gebruik nie die inligting vir enige enige ander doel as Skuldinvorderings nie, aangesien dit die wettige rede is waarom die skool die inligting aan ons verskaf het.

POPI verbied nie die skool om ouers se inligting vir Skuldinvorderings doeleindes te oorhandig nie.

Ingevolge die in duplum-reël  mag die rente nie die verskuldigde kapitaalbedrag oorskry nie. Die Nasional Kredietwet maak voorsiening vir die in duplum-reël en meer spesifiek, Artikel 103(5) van die Nasionale Kredietwet, wat bepaal dat bedrae wat opgeloop is terwyl die rekening verskuldig is nie die onbetaalde balans van die kapitaalbedrag mag oorskry nie.

Ja, skoolfooie verjaar na 3 jaar.

No, only two actions break prescription, a payment and a summons.

The Magistrates of the civil court do not accept an Acknowledgement of Debt.

Die Landdros vereis 5 dokumente om ‘n Vonnis toe te staan.

  1. Resolution of the school’s AGM, reflecting what the school fees are for the relevant year;
  2. Enrolment form;
  3. Annexure A;
  4. Statement;
  5. Proof that the school sent the Section 41 letter