Informasie

Meer oor ons

Leading bike and scooter rental

CeeBee Debt Management Services is gestig in 1999 en geregistreer as ‘n maatskappy in 2000. CeeBee is ‘n eienaar bestuurde maatskappy en is geregistreer by die ‘Council for Debt Collectors’ en is ‘n geakkrediteerde lid van ‘The Association of Debt Recovery Agents’ (ADRA).

CeeBee Debt Management Services spesialiseer in agterstallige skoolgeld-invorderings en assiteer tans meer as 900 skole landwyd. U is gewaarborg van uitmuntende persoolike diens. Direkteure het meer as 20 jaar ondervinding in die korporatiewe sektor. Dit stel ons in staat om op alle vlakke te kommunikeer en te onderhandel.

CeeBee is jou risikovrye oplossing, wat jou beste vooruitsig vir slegte skuldinvordering verseker.

Man with headset typing on a keyboard at a desk in a small office, surrounded by papers, sticky notes, and a monitor.
Etiese kode

en voldoening

As lid van The Association of Debt Recovery Agents (ADRA) asook geregistreer met die Council for Debt Collectors behou CeeBee Debt Management Services (Pty) Ltd die hoogste vlakke van gedrag en professionele praktyke om u skuld in te vorder en om debiteure te rehabiliteer.

Druk op die volgende skakel vir ons ADRA Sertifikaat & Registrasie sertifikaat met die Raad.

Besoek gerus die Association of Debt Recovery Agents (ADRA) se webwerf vir meer inligting by www.adraonline.co.za.

Druk gerus die skakel vir die Council of Debt Collectors by www.cfdc.org.za vir The Debt Collectors Act 114 of 1998 asook hul databasis van alle geregistreerde invorderaars.

Ouditeurs

Audit in Motion Incorporated, tree al sedert 2000 op as ouditeure vir CeeBee Debt Management Services (Pty) Ltd. `n Volledige oudit van die maatskappy se trustrekening en invorderingsprosedures word jaarliks uitgevoer. 

- Druk hier vir die bevestigingsbrief vanaf ons Ouditeurs.

Smiling woman with braided hair typing at a desk; blue wall and a sunset savanna tree poster behind her.
People seated at desks working on desktop computers in an office or classroom setting.
Ons Koste

Struktuur

  • Daar word geen kommissie gehef indien ons nie suksesvol invorder nie.
  • Ons het ‘n vasgestelde koste struktuur – ons hef Mora rente by die skuld, vir die debiteur om te betaal. Ons vorder die rente in en gee dit vir die skool om ons koste af te bring na 16% effektief.
  • Ons verhaal rente wat aan die debiteur gehef word, dit verreken ‘n gedeelte van die kommissie wat aan die kliënt gehef word. 
  • Alle koste verbonde aan die invorderingsproses word deur ons gedra, insluitend kredietlysings by 3 verskillende kredietburo's sowel as regskoste tot en met die bediening van 'n hofbevel, insluitend Verstek Vonnis. Hierdie diens is eksklusief vir ons skoolkliënte.

Versekering

Ons beskerm ons kliënte
  • Kuberbeskerming Polis onderskryf deur Bryte ter waarde van 25 miljoen Rand.
  • Professionele vrywaringsdekking ter waarde van 5 miljoen Rand onderskryf deur Hollard.
  • Kommersiële Misdaad Versekering op ons Trustrekening vir derdepartyfondse tot en met 1 miljoen Rand per geval.
  • Ons het die nuutste Sonic Firewalls vir ons Servers met talle antivirus filters en inbraak voorkomende programme.
Smiling woman in a blue jacket sits at a desk with a computer monitor and keyboard in an office setting.